Home

SADF

SWATF

Rhodesia

SAAF

SA Army

SA Navy

SAMS

SA Elite Forces

SA Chaplain Services

Communism

SA National Colours

SAP

SADF Medals

SADF Sport

SA Military Buildings

SA Roll of Honour

SA Military Academy

Web Forum

SADF Links

SADF Re-enactment

Web Master

SA Leërdamesvereniging / SA Army Ladies Association

 

Alle eggenotes van dienende lede van die SA Weermag en dames wat lede is van die SA Weermag word geag lede te wees van die Leerdamesvereniging. Hulle doel is onder andere te gee aan Nasionale Dienspligtiges en hul tuis te laat voel. Hulle moet 'n simpatieke benadering bevorder by die burgerlike damesgemeenskap deur skakeling en uitruiling met ander damesklubs.

 

Volgelaaide tafels met keurige happies het gebruiklike onthale by 8 SAI Bataljon gekenmerk toe die leerdamesvereniging 'n partytjie gereel het om ander kennis te maak met die dorp se vooraanstande dames...

 

Lede van die Leerdamesvereniging wat dienspligtiges terug verwelkom het van grens diens...

 

Die Leerdamesvereniging het 'n orkes georganiseer bestaande uit dienspligtiges om die inwoners van Oranjehof te onthaal...

 

Te oordeel aan hulle gesigte het die bejaarde inwoners van Oranjehof verlede Donderdagmiddag se konsert deur dienspligtiges van 8 SAI Bataljon baie geniet...

 

Heerlike ete by 'n gesins-geseeligheid...

 

'n Besoekerspark wat ingerig is met behulp van fondse van die Leerdamesvereniging...

 

'n Restourant in die besoekerspark waar dienspligtiges en hul ouers verversings kan koop. Sy bynaam, "Raap en Skraap"...

 

Home

SADF

SWATF

Rhodesia

SAAF

SA Army

SA Navy

SAMS

SA Elite Forces

SA Chaplain Services

Communism

SA National Colours

SAP

SADF Medals

SADF Sport

SA Military Buildings

SA Roll of Honour

SA Military Academy

Web Forum

SADF Links

SADF Re-enactment

Web Master